Die Ark bars uit sy nate. Watter seën is dit nie – Matteus 19:14 leer ons: “…moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle.” Daarom sal ons gemeente altyd die bediening aan die kinders ‘n prioriteit maak. Dit is ook die rede waarom ons ernstig wil wees oor die fasiliteite wat ons vir die kinders beskikbaar stel: net soos in die skool die geval is, raak dit baie moeilik om die kinders met kwaliteit geestelike kos te bedien as daar – soos tans die geval – amper 30 kinders in ‘n klas is. Ons klein dissipeltjies het meer spasie nodig om van Jesus te leer en daarom gaan ons die Ark vergroot.
Ons teiken: R3 000 000
Baie dankie aan almal wat bygedra het!
Meer info
Hoe lyk die rekening sover?
R150 000 Kontant
R150 000 Beloftes
Maak ‘n Bydrae
Bankbesonderhede
Rekeningnaam: Bourekening
Rekeningnommer: 930460 7488
Absa Bank
Takkode: 632005
Verwysing: Ark