AANDDIENS: 'n Nuwe wese deur Sy Gees!
Datum: 2010-08-22
Tyd: 18H00
Word Herhaal: Daagliks

Plek:
Kerkgebou

Kontak:
Kerkkantoor(011)888-5735

Meer Informasie:
Aanddienste begin om 18:00. Tydens die diens aanbid ons die Here deur musiek, gebed en leer Hom ken en leer hoe om te lewe uit Sy Woord. Kom kuier saam in die saal na die tyd.