Gasspreker: Landa Cope; Gasaanbiddingsleier: Mervis vd Merwe tydens die aanddiens
Datum: 2010-08-29
Tyd: 18H00

Plek:
Kerkgebou

Kontak:
Kerkkantoor 011 888 5735

Meer Informasie:
Wonderlik om twee gaste by ons te hê wat die aanddiens gaan waarneem. Mervis vd Merwe gaan ook die sangbediening bedien met sang en motivering vroeër die middag van 14:00-16:00.