Alexandra Uitstappie vir oumas
Datum: 2010-09-18
Tyd: 17H00
Word Herhaal:
Bediening: Die Alexandra Vigs Projek

Plek:
Sal later bevestig

Kontak:
Hermien Marais 082 534 5868

Meer Informasie:
Vigsbediening neem 50 Oumas van Alexandra vir 'n naweek weg. Ons gaan lekker kuier en hulle bietjie bederf. Borg asb 'n ouma vir net R300.