Bybelskool:22/7, 29/7, 5/8 - Nuwe Testament seminaar aangebied deur Jacob Pretorius
Datum: 2010-08-05
Tyd: 19H00
Word Herhaal: Daagliks

Plek:
Kerksaal

Kontak:
Kerkkantoor: (011)888-5735

Meer Informasie:
Die seminaar is uitnemend geskik daarvoor dat gesinne saam die Bybel leerken. Bespreek asb by die kerkkantoor.