WELKOM BY LINDENDit is vir ons 'n vreugde om in die Here se diens te wees en onsself as vrywillige offers te gee vir Sy bedieninge. Daar is geen grense aan God se goedheid en Sy almag nie, en daar word vir almal voorsiening gemaak. Linden Gemeente verstaan dit en leef dit uit - in mense se harte en in hul lewens.
Die 3 ankers van ons roeping as gemeente is:
MEER Jesus
MEER Liefde
MEER Dissipels
Al die gemeente se aktiwiteite en bedieninge draai om die Groot Fokus (JESUS), die Groot Gebod (LIEFDE) en die Groot Opdrag (MAAK DISSIPELS).
Geniet jou ontdekkingsreis deur ons webtuiste!
As jy 'n eerste besoeker is, gebruik gerus die knoppies links (met die pers agtergrond) om meer oor ons te wete te kom of kontak wil maak.
As jy iets spesifiek soek, soos nuus, preke of in-diepte biblioteek naslaanwerk - registreer by ons en al die inligting op die knoppies bo (met groen agtergrond) sal toeganklik word.
Kerkkantoor: (011)888-5735
Fisiese adres: 77 7de Straat Linden. Hoek van 3de Laan en 7de Straat, Linden. Hoofingang in 3de Laan.
Bankbesonderhede:
Absa Bank Northclifftak, takkode: 334 705, rekeningnr: 120 340 174.
Meld asb 'n verwysing met sou u geld inbetaal in die rekening.
NEEM ASB KENNIS:
Om na lewendige uitsendings: Klik op Erediens en beweeg af tot skakel.
Om powerpointvoorleggings te volg tydens die diens: Klik op Argiewe en dan preke mp3 en powerpoint voorleggings.
(Ons maak dus nie meer van authorstream gebruik nie.)
Alle opnames van vorige preke (mp3) sowel as ppt voorleggings is onder Argiewe - preke mp3 en powerpoint voorleggings.
Preke tot einde 2009 sal binnekort beskikbaar wees onder Argiewe-Preke tot einde 2009.
LET WEL: U moet geregistreer wees om van Argiewe gebruik te maak, dus registreer asb vroegtydig om teleurstelling te voorkom.